NUUS | BROKKIES
André se passie lê egter nie net in pryse nie – sy grootste trots is sy kinders , Rennie en Jeandré , wat die plaas se toekoms met toewyding en innovasie dryf .
’ N TOEWYDING AAN MENSE
André is ook gefokus op die ekonomiese bemagtiging van sy werkers en die plaaslike gemeenskap . Hy glo dat ware sukses gemeet word aan hoe ’ n plaas almal bevoordeel – van sy gesin tot die gemeenskap .
Met sy visie en leierskap stel André Brink en Groot Phesantekraal ’ n voorbeeld vir volhoubare landbou in Suid-Afrika .
Lees meer oor Groot Phesantekraal se landbouinnovasies en besoek hul webwerf : www . grootphesantekraal . co . za
40 GROND TOT MOND DES 2024 | JAN 2025