Grond tot Mond Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 25 | Page 54

NUUS | BROKKIES

Inskrywings open vir die 2025 Suid- Afrikaanse Suiwelkampioenskappe

Suiwelvervaardigers regoor Suid-Afrika word uitgenooi om in te skryf vir die 2025 Suid-Afrikaanse Suiwelkapioenskappe , die land se grootste en oudste suiwelkompetisie . Hierdie gesogte byeenkoms , wat vanjaar vir die 192ste keer plaasvind , word sedert 1834 deur Agri-Expo aangebied .

Die kampioenskappe lok elke jaar sowat 1 000 inskrywings van groot , medium en klein vervaardigers wat om top-eerbewyse meeding , insluitend die SA Kampioentitel ,

28 GROND TOT MOND DES 2024 | JAN 2025