KOEITJIES & KALFIES
Het jy ook grootgeword met die warm , vertroostende geur van mieliepap wat rustig op die stoof prut ?
( - Plaas Pap )
By Op Vakansie Boerdery bring ons daardie nostalgiese plaas-gevoel direk na jou tafel ! Plaas Pap – ’ n Stukkie Plaasherinnering . Nie-GMO , grof gemaal , ongesif en gehalte verseker . Ons Plaas Pap is die perfekte kombinasie van tradisie en smaak . Elke hap neem jou terug na die plaaslewe – waar familie-etes , eenvoud , en die skoonheid van die land vereer word . Prys : R70 per sak , Versending : Landwyd via PUDO , Bestellings : WhatsApp 073 675 2078
22 GROND TOT MOND DES 2024 | JAN 2025