KOEITJIES & KALFIES
Is ’ n vlermuishuis dalk presies wat jy nodig het ? ( - Kom ons Boer )
Laat ek verduidelik : Een enkele vlermuis kan tot 1 200 insekte per uur eet ! Dit beteken jou insekprobleem verdwyn vinnig sodra die vlermuise in die omgewing begin aankom . Maar daar is meer . Met ’ n vlermuishuis kan jy voorkom dat hulle dalk jou huis as hul blyplek kies . Boonop jaag die geluide wat vlermuise maak , insekte uit die area – goggas wil absoluut niks met vlermuise te doen hê nie !
As jy keelvol is vir insekte wat om jou eiendom vlieg en jou buitelugpret bederf , is ’ n vlermuishuis die ideale oplossing .
Kontak Corrie van der Merwe vir meer inlig-ting of ’ n gratis kwotasie : 084 075 1050 Stuur gerus ’ n WhatsApp of bel !
DES 2024 | JAN 2025 GROND TOT MOND 21