Grond tot Mond Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 25 | Page 4

INHOUD 3

DEUR DIE LENS

3 Van ’ n skaapwagtertjie na ’ n suksesvolle

varkboer Nontando se deursettingsvermoë en skoon boerderypraktyke as ‘ n voorbeeld van sukses teen alle kanse

HANDIG & NUTTIG

14 Hierdie produkte het ons aandag getrek ! Spesiaal uitgesoekte produkte vir boere en die plaaslewe .

KOEITJIES EN KALFIES

18 Van skerpsinnige vrae tot hartroerende verhale wat jou dag sal opkikker .

DES 2024 | JAN 2025 GROND TOT MOND 3