DEUR DIE LENS
DEUR DIE LENS
VAN ‘ N SKAAPWAGTERTJIE NA ‘ N SUKSESVOLLE VARKBOER Foto : Michel Dei-Cont
Nontando Anela Ngxumeshe , oorspronklik van die Oos- Kaap , het grootgeword met ‘ n passie vir boerdery . Ondanks haar finansiële bestuurskwalifikasie , het werkgeleenthede haar ontwyk , en in 2017 het sy haar liefde vir die grond gevolg en in die Wes-Kaap begin boer .
Uitgewer : Meta Publishing Pty ( Ltd ) Redakteur : Griet du Plessis , griet @ grondtotmond . co . za Skrywers : Hein Eksteen , Danie Keet en Griet du Plessis Fotografie : Michel dei-Cont en Mia Truter Ontwerp deur Xseeds : Sonja van Huyssteen , Taryn Simpson , Jana Neethling en Robynne Lewis www . xseeds . co . za , Kantoorbestuurder : Judy-Anne Gone Advertensieverkope : Anke Worthington , 082 399 6438 , anke @ grondtotmond . co . za en Magdel Pienaar , 084 491 0608 , Magdel @ meta-media . co . za Kontak : Judy-Anne Gone , 021 882 8591 , judy @ xseeds . co . za , Krigestraat 20 , Stellenbosch , 7600
Kopiereg Grond tot Mond Desember 2024 / Januarie 2025-uitgawe : Alle artikels , foto ’ s en inligting hierin bevat , behoort aan Meta Publishing Pty ( Ltd ) en mag nie sonder toestemming herdruk of gebruik word nie . Die opinies wat uitgespreek word in hierdie publikasie is die van die skrywer en is in geen verband die offisiële opinie van Meta Publishing Pty ( Ltd ) of van die handelsmerk “ Grond tot Mond ” nie .
12 GROND TOT MOND DES 2024 | JAN 2025