Grond tot Mond Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 25 | Page 143

NASIONALE MEESTER-SUIWELBOER WENNERS

weidingskoeie . Op 1 Januarie 2024 is die melkery geskuif na ’ n nuwe plaas waar alle koeie in een stal gemelk word . Hier word ’ n kombinasie van volvoer en weidings benut , en tans melk hulle tussen 750 en 800 koeie .

Die waarde van kompetisies Pieter glo dat kompetisies soos hierdie waardevol is omdat dit boere in staat stel om hulself teen ander te meet . Hy meen dat wenners se bestuurspraktyke altyd lesse bied wat ander kan inspireer om nuwe benaderings te probeer . Sy passie vir melkboerdery , tesame met sy toewyding aan presisiepraktyke en prestasiemeting , plaas Pieter aan die voorpunt van moderne suiwelboerdery in Suid-Afrika .

72 GROND TOT MOND DES 2024 | JAN 2025