Grond tot Mond Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 25 | Page 14

INHOUDSOPGAWE

50

50 WIE IS SUID-AFRIKA SE TOP SUIWELBOERE ?

Die 2024 ARC Nasionale Meestersuiwelboer Toekennings het Suid-Afrika se voorste suiwelboere bekroon vir hul uitnemendheid in kuddebestuur , genetiese verbetering en moderne boerderypraktyke . Lees meer van elke wenner se unieke aanslag .

90 VAN BOKSOMBENDE-HELD TOT LANDBOUINNOVASIE

Ivan Snyman kombineer vrylopende hoendereiers , skaapvoerpille , en vleismerino-boerdery op sy plaas buite Vredenburg . Met innovasie en diversifisering wys hy hoe kleinskaalboerdery sukses kan behaal en ‘ n nalatenskap vir die volgende geslag kan bou .

8 GROND TOT MOND DES 2024 | JAN 2025