Grond tot Mond Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 25 | Page 105

NASIONALE MEESTER-SUIWELBOER WENNERS

Barry Schiever van Foundation Farm sê dit is ’ n groot eer om die toekenning as Grootskaal Meester-Suiwelboer van die Jaar te ontvang . Volgens Schiever is die praktyk van melkaantekening , wat in samewerking met die LNR toegepas word , ’ n waardevolle hulpmiddel om die prestasie van individuele koeie in ’ n kudde te verbeter .

Van 20 koeie tot 2 000 Foundation Farm , wat sowat 2 000 koeie melk , het in 1990 in Weenen , KwaZulu-Natal , begin met net 20 geregistreerde koeie . Hulle het sedertdien uitgebrei tot twee melkerye wat melk aan Nestlé , Douglasdale en Dairyland verskaf . Barry wou nog altyd boer en het by elke geleentheid op hul melkplaas in die Winterton-distrik uitgehelp . Hy het in 2005 gematrikuleer en ná sy studies aan die Universiteit van KwaZulu-Natal het hy in 2009 op die familieplaas begin werk . In 2015 het hy en sy vrou , Jane , by

DES 2024 | JAN 2025 GROND TOT MOND 53