Grond tot Mond Des 2025 / Jan 2026 - Uitgawe 31

DES 2025 | JAN 2026 UITGAWE NR. 31
Beskikbaar by uitgesoekte landbouwinkels en koöperasies in Suid-Afrika en aanlyn by www. grondtotmond. com

ONS

IS WAAR

JY

IS

EST. 2015
In hierdie seisoen van hoop en vernuwing, is AgriSeker trots om saam met Suid-Afrikaanse boere te staan. Ten spyte van die uitdagings van onvoorspelbare weer en ' n veranderende klimaat, toon ons boere veerkragtigheid en innovasie.
AgriSeker is nie net‘ n oes-versekering onderskrywer nie, maar‘ n vennoot wat saam met boere en ons tussengangers groei.
Ons wens elke boer gunstige weer, groot oeste, en ' n seisoen van vrede, voorspoed en beskerming.
AgriSeker – Ons is waar Jy is.
AgriSeker Onderskrywingsbestuurder( Edms.) Bpk. Reg no. 2014 / 235270 / 07 is ' n Gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer FDV no. 45767 Onderskryf deur Land Bank Insurance( SOC) Ltd. Reg no. 2012 / 115426 / 30