Grond tot Mond Des 2025 / Jan 2026 - Uitgawe 31 | Page 13

Joubertina Kwekery is inderdaad’ n familiebesigheid. Hier staan van links: Karien en Willy Sehm( dogter en skoonseun), Elaine en Bremer Pauw.
DEUR DIE LENS

DEUR DIE LENS

JOUBERTINA KWEKERY Fotografie: Mia Truter

Joubertina Kwekery is veel meer as net’ n verskaffer van appel- en peerbome. Dit is’ n familie-erfenis wat oor ses dekades diep wortel geskiet het teen die hange van die Langkloofberge.

Joubertina Kwekery is inderdaad’ n familiebesigheid. Hier staan van links: Karien en Willy Sehm( dogter en skoonseun), Elaine en Bremer Pauw.

DES 2025 | JAN 2026 GROND TOT MOND 13