Grond tot Mond Des 2025 / Jan 2026 - Uitgawe 31 | Page 125

Vir die sout-van-die-aarde mense van landbou

Grond tot Mond is Suid Afrika se wydste verspreide ABCgeouditeerde landboutydskrif. Met onafhanklike ABCverifikasie weet jy jou advertensie bereik werklik die boer.

Grond tot Mond is’ n volledige landbouplatform:

• digitale artikels op’ n webtuiste waar jou inhoud langer leef • digitale tydskrif
• video onderhoude • sosiale media • nuusbriewe

WAT SÊ HULLE:

“ Ons kliënte geniet die tydskrif baie en vra gereeld dat ons’ n kopie vir hulle eenkant hou.” Rinka, NWK Retail
“ Ons het definitief meer navrae en baie oproepe oor ons kompos gekry.” Marietjie Kruger, Chanmar sampioene en kunsmis
“ Thank you for the story. I got a lot of traction with the article.” Andile Matukane, Farmers Choice

ADVERTEER:

Skandeer die QR-kode of stuur’ n epos na adverteer @ grondtotmond. co. za om jou plek in die volgende uitgawe te bespreek.