Grond tot Mond Des 2023 | Jan 2024 Uitgawe 19 | Page 5

Min dinge roer ‘ n Suid-Afrikaanse boer soos die reuk van vrugbare grond en die wete dat sy implemente in betroubare toestand is . Betroubaarheid is een van Willard Batterye se kenmerkende eienskappe wat al vir meer as 100 jaar gerustheid aan generasies boere verskaf . Met ons vervaardigingsaanleg hier in Suid-Afrika , verstaan ons die vereistes wat ons unieke omgewing stel .
Ons legendariese betroubaarheid staan steeds sterk , vandag en vir die toekoms . Met Willard Batterye is jy tuis .