Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Page 18

HANDIG & NUTTIG

HANDIG & NUTTIG

Hierdie produkte het ons aandag getrek!

Vrywaring: Pryse sluit BTW in. Pryse was korrek ten tyde van druk, maar kan te eniger tyd sonder waarskuwing verander.

The Jack Sack

Die wêreld se eerste leer-sak vir jou vuurmaakgereedskap— handgemaak in Suid-Afrika en gemaak om lank te hou. Die Jack Sack, geïnspireer deur die hardwerkende donkie, dit is robuust, prakties en vol karakter.’ n Stylvolle bergingsoplossing vir by die kaggel of braai. Word geskenk-gereed afgelewer in mooi verpakking.

R 6 600 – donkeylongtong. co. za

18 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025