APPELS | GYS DU TOIT
Hierdie foto : Die herehuis op Kromrivier waar die Du Toits in 1893 begin boer het . Links onder : Gys du Toit junior , tussen die appelbome op Kromrivier . Regs onder : Ondanks die haelskade is daar steeds ‘ n groot appeloes op Kromrivier . Daar word voortdurend met nuwe kultivars geëksperimenteer . Regs : Appel- en vrugteboorde so ver jy kyk – dis die uitsig op Kromrivier van die Dutoit-groep .
38 GROND TOT MOND AUG | SEP 2024