Grond tot Mond April-Mei 2025 - Uitgawe 27 | Page 9

INHOUDSOPGAWE

36

36 Die room van die oes is …’ n roomkaas! RFG Foods se mascarpone met vye en pekanneute is as Suiwelproduk van die Jaar gekroon by die 2025 Suiweltoekennings –’ n droomagtige wenner tussen

41 Grietjie van 445 kg kraai koning by Pampoenfees Cornelis Bester se reuspampoen wen groot by die Goliat van Gat Pampoenfees,’ n dag vol pampoengeregte, pitspoegpret en landelike gees in Cullinan.

43 Rooibosboere help om die natuur te red Boere in die Cederberg gebruik hul grond nie net vir Rooibos nie, maar ook om spesies soos die Kaapse luiperd en Clanwilliam sederboom te beskerm –’ n inspirerende voorbeeld van boerdery wat bewaringswerk versterk.

APR | MEI 2025 GROND TOT MOND 5