BROKKIES | NUUS
Grietjie van 445 kg kraai koning by Goliat van Gat Pampoenfees
Die Goliat van Gat Pampoenfees, aangebied deur die Cullinan Boere-unie geaffilieer by TLU SA, het op Saterdag, 15 Maart 2025, weer indrukwekkende bieliepampoene opgelewer. Die wenner vanjaar was Cornelis Bester met sy pampoen, Grietjie, wat’ n gewig van 445 kg gehad het.
In die tweede plek het Lee-Ann van Zyl geëindig met haar pampoen van 360 kg, terwyl Jacky Smal en haar pampoen van 185 kg die derde plek behaal het.
Dit was’ n gesellige dag vol lekker eetgoed, iets te drinke en hope pret vir almal wat die groot pampoene
APR | MEI 2025 GROND TOT MOND 41