Grond tot Mond April-Mei 2025 - Uitgawe 27 | Page 72

BROKKIES | NUUS

Graham Sutherland, hoofbeoordelaar, beskryf die mascarpone as’ n“ droomagtige geurervaring” –’ n perfekte balans van soet vye, neuterige krakerigheid en fluweelsagte roomkaas.

Robert Sudell van RFG Foods sê hul span is trots om dié eer vir die tweede keer in drie jaar in te palm:“ Ons span, onder leiding van kaasmaker Kerwick Boonzaaier, is ware vakmense en verdien hierdie toekenning.”

Behalwe vir dié wenner, is 30 ander produkte vereer met die Qualité-merk, die enigste erkende simbool van uitnemendheid in die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf.

2025 QUALITÉ-WENNERS:

Fair Cape Dairies( 6):

• Chocolate Mousse

• Laevet gemengde vrugte-jogurt

• Woolworths Vanilla Bean Custard

• Woolworths Passion Fruit Cheesecake Mousse( 2de plek algeheel)

• Woolworths Chocolate Mousse

• Woolworths Lemon Curd Jogurt

Lactalis South Africa( 4):

• Parmalat Gesoute Botter

• Président Mature Gouda( 6 maande)

• Président White Cheddar( 6 maande)

• Woolworths Yellow Cheddar( 6 maande)

APR | MEI 2025 GROND TOT MOND 37