INHOUDSOPGAWE
33
22 KOEITJIES EN KALFIES Van skerpsinnige vrae tot hartroerende verhale wat jou dag sal opkikker.
KORTLIKS
28 Sjoe kyk daai soja! Kynoch se boer oes groot’ n Doelgerigte bemestingsplan van Kynoch lei tot uitsonderlike soja-opbrengste in die Noordelike Streek – presisieboerdery op sy beste.
33 So’ n bek moet jêm kry! Agri-Expo loods die Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskappe –’ n splinter-nuwe kompetisie wat tradisie en innovasie vier, en topprodukte soos piekels en konfyt in die kollig plaas.
4 GROND TOT MOND APR | MEI 2025