Grond tot Mond April-Mei 2025 - Uitgawe 27 | Page 58

ADVERTENSIE-ARTIKEL

DUROMIDE

NBPT

Belangrike Feite oor Ureumvervlugtiging en Kynoplus Pro ®( gebaseer op navorsing) 1. Lae pH Beperk Nie Vervlugtiging Nie: Ureumvervlugtig steeds by‘ n lae pH. Kynoplus Pro ® beperk verliese tot slegs 4 %, sodat meer stikstof vir plantopname beskikbaar bly. 2. Temperatuur Beïnvloed Vervlugtiging: By 28˚C en 38˚C was daar steeds vervlugtiging. Kynoplus Pro ® het in beide gevalle die verliese verminder met tot 79 %. 3. Droë Grond Waarborg Nie Minder Verliese Nie:’ n Baie klein hoeveelheid vog is nodig om vervlugtiging te aktiveer. Kynoplus Pro ® het selfs na 60 dae op die grondoppervlak die stikstofverliese met 78 % verminder. 4. Besproeiing Na Toediening Is Nie Genoeg Nie: Navorsing toon dat selfs met 10mm besproeiing, verliese steeds voorkom. Kynoplus Pro ® bied‘ n meer doeltreffende beskerming teen stikstofverliese. 5. Inwerking van Kunsmis Verminder Nie Altyd Verliese Nie: Met 5cm bewerking kan steeds beduidende verliese voorkom. Kynoplus Pro ® help om hierdie verliese verder te beperk.

30 GROND TOT MOND APR | MEI 2025