NUUS | BROKKIES
Die ongemaklike waarheid oor SA se landbou
Wandile Sihlobo en Johann Kirsten se nuwe boek, The Uncomfortable Truth About South Africa’ s Agriculture, bied’ n eerlike en soms ontstellende blik op die werklikhede in ons landbousektor. Die boek, wat in Maart 2025 verskyn het, is beskikbaar in druk en digitaal en het reeds gesprekke oor beleidsverandering en samewerking aangewakker.
26 GROND TOT MOND APR | MEI 2025