Grond tot Mond April-Mei 2025 - Uitgawe 27 | Page 4

INHOUDSOPGAWE

INHOUD 12

DEUR DIE LENS

12 By Windermere wys Mike Gates hoe gesonde grond en organiese praktyke die sleutel is tot beter appels en belowende kiwivrugte.

HANDIG & NUTTIG

14 Hierdie produkte het ons aandag getrek! Spesiaal uitgesoekte produkte vir boere en die plaaslewe.

APR | MEI 2025 GROND TOT MOND 3