HANDIG & NUTTIG
Solenco Life Precision Bottle Wine Cooler met Dekanteerder
Hierdie slim wynverkoeler hou jou wyn op die perfekte temperatuur, sodat elke sluk net so lekker soos die eerste bly. Die ingeboude dekanteerder verbeter aromas en geure, terwyl digitale beheer en sagte beligting‘ n luukse voorkoms skep. Dit is ideaal vir wynliefhebbers wat‘ n stylvolle en doeltreffende manier soek om hul gunsteling wyne te geniet. Perfek vir’ n gesellige aand tuis of’ n spesiale geleentheid!
R2,399- yuppiechef. com
APR | MEI 2025 GROND TOT MOND 19