DEUR DIE LENS
Daar is min kundiges en nog minder sekerheid, maar hulle glo in die potensiaal van die vrugte.
Langs die kiwiblokke strek 118 ha appels, insluitend Pink Lady, Gala en Fuji. Op Windermere tel grondgesondheid en tegnologie swaarder as brute krag. Sensors monitor waterverbruik, kalipers meet vruggroei, en eende sorg vir natuurlike slakbeheer.
" Goeie boerderypraktyke lei tot goeie wins," sĂȘ Mike. ' n Filosofie wat duidelik leef in elke boom, blok en besluit op Windermere.
APR | MEI 2025 GROND TOT MOND 0