DEUR DIE LENS
DEUR DIE LENS
VOED DIE GROND, OES DIE VRUG Foto ' s: Mia Truter
Toe Mike Gates kiwiplante koop sonder om ' n plaas te hê, het hy nog nie geweet hoe ver die avontuur hom sou neem nie. Vandag boer hy saam met sy vrou Roxanne op Windermere net buite Grabouw – ' n plaas met wortels in Elgin se geskiedenis en ' n toekoms vol eksperimente met nuwe gewasse.
Met agtergrond in landboustudie en ondervinding in Zambië en Zimbabwe het Mike ' n passie vir grond, water en boerderypraktyke wat werk. Sedert 2021 plant hulle geel en rooi kiwivrugvariëteite en leer steeds daagliks. Dit is ' n waagstuk.
Uitgewer: Meta Publishing Pty( Ltd) Redakteur: Griet du Plessis, griet @ grondtotmond. co. za Skrywers: Hein Eksteen, Danie Keet, Griet du Plessis en Clivé Burger Fotografie: Mia Truter en Michel dei-Cont Ontwerp deur Xseeds: Sonja van Huyssteen, Taryn Simpson en Robynne Lewis- www. xseeds. co. za Advertensieverkope: Anke Worthington, 082 399 6438, anke @ grondtotmond. co. za en Magdel Pienaar, 084 491 0608, Magdel @ meta-media. co. za Kontak: Kantoorbestuurder: Judy-Anne Gone, 021 882 8591, judy @ xseeds. co. za, Krigestraat 20, Stellenbosch, 7600
Kopiereg Grond tot Mond April / Mei-uitgawe: Alle artikels, foto’ s en inligting hierin bevat, behoort aan Meta Publishing Pty( Ltd) en mag nie sonder toestemming herdruk of gebruik word nie. Die opinies wat uitgespreek word in hierdie publikasie is dié van die skrywer en weerspieël nie noodwendig die standpunte van Meta Publishing Pty( Ltd) of die handelsmerk“ Grond tot Mond” nie. Die uitgewer aanvaar geen aanspreeklikheid vir die feitlike inhoud van betaalde advertensies of advertensionele artikels nie.
12 GROND TOT MOND APR | MEI 2025
Printed by
A division of Novus Holdings