Grond tot Mond April-Mei 2025 - Uitgawe 27 | Page 17

INHOUDSOPGAWE

74

IN DIEPTE

74 Elgin Orchards: wortels diep in die Elginvallei Met appels, pere en’ n eie kwekery fokus Elgin Orchards onder leiding van dr. Max Hahn op tegnologiese vooruitgang en volhoubare boorde – en die mense wat dit moontlik maak.

98 Die toorkrag van sampioene By Boland Mushrooms wys Wilmaré Lotz hoe tegnologie, mikrobiologie en spanwerk saamkom om’ n vars en volhoubare sampioen-bedryf op die been te bring.

110 Ons boer met water en verkoop melk By Doornkraal Melkery wys drie broers hoe slim bestuur, tegnologie en spanwerk’ n dinamiese melkbedryf moontlik maak – van spilpunte tot sonkrag en sonop tot sononder.

APR | MEI 2025 GROND TOT MOND 9