INHOUDSOPGAWE
63
58 Tegnologie wys rigting by Africa Agri Tech Slim oplossings, KI en hidroponika wys hoe tegnologie alreeds vandag’ n verskil maak op die plaas, maar mense bly steeds sentraal.
63 Lamsvleis met’ n storie agter elke snit’ n Nuwe dokumentêre reeks op kykNET wys die pad van plaas tot rak met ses skaapboere wat hul vleis nou landwyd by Pick n Pay verkoop – boerderystories met hart en siel.
50 Jou plaas, jou storie, jou tyd om te skitter TLU SA soek weer Suid Afrika se top jong boer vir 2025 – met groot pryse en die kans om plaaslike passie internasionaal te laat skyn.
8 GROND TOT MOND APR | MEI 2025