INHOUDSOPGAWE
56
54 Herstel bring hoop vir 2025 Na’ n sterk kwartaalgroei van 17.2 % toon Suid-Afrika se landbou-ekonomie tekens van herstel, met beter somergewasvooruitsigte, hoër uitvoere en groeiende optimisme onder produsente.
56 Die onbenutte krag van vroue in Afrika se landbou Slegs 20 persent van Suid Afrika se kommersiële plase is in vroue se hande, sê Omnia se dr. Izane Crous, wat pleit vir groter insluiting, opleiding en toegang tot tegnologie vir vroueboere. uitdagings en klimaatsverandering.
APR | MEI 2025 GROND TOT MOND 7