NUUS | BROKKIES
Die informele mark is nie tweede klas nie
GG Alcock, kenner van informele ekonomieë, het’ n belangrike perspektief ingebring:
“ Township-ekonomieë is nie onontwikkeld nie – hulle’ s net ongesiens. En ons meet hulle met die verkeerde maatstaf.”
Hy het verduidelik hoe miljarde rande se informele handel daagliks plaasvind, en dat ware voedselsekerheid en marktoegang beteken om ook hierdie markte te verstaan en te ondersteun.
Beleid en handel moet ook byhou
Op beleidsvlak was daar konsensus: Suid-Afrika moet meer aggressief wees oor uitvoere, veral in Afrika en Asië.
60 GROND TOT MOND APR | MEI 2025