Grond tot Mond April Mei 2024 - Uitgawe 21 | Page 53

Kyk hoe baljaar die voëls Nooi wilde voëls na jou tuin met ons reeks handgemaakte voërders en kos .

Of jy nou op soek is na ’ n voerder gemaak van hout , terracotta , glas of draad – ons het dit . Soek jy dalk ’ n voëlbad , of voëlkos van hoë gehalte ? Dit het ons ook ! Ons is vir die voëls . Jy kan ook wees .
Terracotta Voërders & Baddens
Draad Voerders Houtvoerders
Glas / Nektar Voerders
Voëlkos
Kirchhoffs | Telefoon 011 794 2316 | Epos info @ ballstraathof . co . za