Grond tot Mond April Mei 2024 - Uitgawe 21 | Page 5

NEW HOLLAND TH7.32-TELESKOPIESE HANTEERDER

R 1,890,000 . 00

BTW UITGESLUIT ( R2,173,500.00 BTW INGESLUIT )
Die beste oplossing vir die ophys en hantering van materiaal op die plaas danksy groter hys- en reikvermoƫ , vinniger siklustyd en die hoogste beweeglikheid en stabiliteit wanneer daar met vragte gewerk word . Die New Holland-teleskopiese hanteerder kry die werk vinniger gedoen .
Tindrum 24 / 054
Aanbod geldig terwyl voorraad hou . BFW .
Kontak jou New Holland-handelaar vandag of skakel :
Eduan Booyens ( 071 871 8163 ) - Noordwes , Vrystaat , Gauteng en Limpopo Paul de Korte ( 064 752 1613 ) - KwaZulu-Natal en Mpumalanga Quintus Smit ( 082 524 7397 ) - Wes-Kaap , Noord-Kaap en Oos-Kaap
Volg ons op
www . newholland . com / za