Grond tot Mond April 2026 - Uitgawe 34 | Page 95

DIE BOEKEBLAD

DOGTAG MEMORIES JON GOETZSCHE Uitgewer: Penguin Random House

’ n Rou en eerlike memoir oor een jong man se ervaring tydens Suid-Afrika se grensoorlog. Jon Goetzsche skryf met skerpsinnige humor en onverskrokke openhartigheid oor die absurdititeite, dissipline en trauma van militêre diens. Sy verhaal beweeg tussen chaos en kameraadskap, en wys hoe dié vormingsjare hom diep beïnvloed het. Dit is’ n onopgesmukte, menslike blik op oorlog en die blywende impak daarvan.

APR 2026 GROND TOT MOND 95