Grond tot Mond April 2026 - Uitgawe 34 | Seite 93

DIE BOEKEBLAD

SOETDORING IN DIE RUIGTES CHRISTIAAN BAKKES Uitgewer: Human & Rousseau

’ n Indringende verhaal oor trauma, woede en onverwags helende verbintenisse. Wanneer Caleb Kelly ná die Eerste Wêreldoorlog terugkeer plaas toe, dra hy die letsels van oorlog diep binne hom.’ n Botsing met olifante ontketen eers wraak, maar ontwikkel tot iets veel dieper. Bakkes verweef natuur en menslike emosie op treffende wyse in’ n verhaal oor genesing, aanvaarding en die krag van die wilde.

APR 2026 GROND TOT MOND 93