HANDIG & NUTTIG
Sheepskin Slippers SA- Merino Skaapvel vir Troeteldiere
Die Sheepskin Slippers SA merino skaapvel vir troeteldiere bied ongeëwenaarde gemak en ondersteuning. Die digte wol help om liggaamstemperatuur te reguleer en vog weg te hou, wat dit ideaal maak vir beddings en herstel. Hipoallergeen en vry van harde chemikalieë, ondersteun dit gesondheid en welstand vir sensitiewe diere.
www. sheepskinslipperssa. co. za – R1 999
12 GROND TOT MOND MRT APR 2026