Grond to Mond Somer 2021 Uitgawe 11 | Page 21

EIENAAR : Deon en Dionne Schoombee NAAM : Vriesfontein | Schoombee Karoo Plaasstal AREA : Middelburg , Oos-Kaap PRODUK : Plaas , gasteplaas , jag , vleisverwerking en padstal
OPSOMMING : Die Schoombees is in murg en been Karoomense . Net soos hul voorsate , laat hulle hul nie maklik onderkry nie en is hulle nie bang om iets nuuts te probeer
nie . Ondernemingsgees is ʼn familietrek . KONTAK : + 27 79 803 5702