Grond to Mond Lente 2021 Uitgawe 10 | Page 42

Vir uitstekende plantluisbeheer in aartappels , kies TIVOLI 240 SC

Skandeer die QR kode vir die volledige etiket en Villa se aartappelgewashandleiding .
TIVOLI 240 SC met spirotetramat , is ‘ n suspensie konsentraat sistemiese insekdoder vir die beheer van insekte soos plantluise ( myzus persicae en macrosiphum euphorbiae ) in aartappels .
• Spirotetramat is volledig sistemies , met ' n baie sterk translaminêre effek .
• Na blaartoediening kom spirotetramat die plantselle binne en is beweeglik in die floëem in beide rigtings – beide opwaarts en afwaarts .
• TIVOLI 240 SC beheer versteekte insekte onder kelkblare binne in die blaardak .
• TIVOLI 240 SC het ‘ n vinnige opname tydperk – 75 % binne twee ure na toediening opgeneem .
Produk . Insig . Bekwaamheid .
REGISTRATION DETAILS : TIVOLI 240 SC Active ingredient : Spirotetramat ( tetramic acid ) 240g / l Reg . No . L9385 , Act 36 of 1947 , ( caution ) Registration holder : Villa Crop Protection ( Pty ) Ltd . Reg . No . 1992 / 002474 / 07 PO Box 10413 , Aston Manor , 1630 . Tel . ( 011 ) 396-2233