ALGEMEEN
ONTMOET BEN KROG
JEANINE NOU LOGISTIEKE
KOÖRDINEERDER
– DIE NUWE GROEP
BEMARKINGSBESTUURDER BY GRASLAND
VAN GRASLAND
Sedert einde Julie 2017 is Jeanine
Saunderson die logistieke koördineerder
van Grasland.
In Julie 2017 het die Besturende
direkteur van Grasland, Etienne
Schoeman amptelik vir Ben Krog as
groep bemarkingsbestuurder van
Grasland/OTKV verwelkom. Ons het hom
van nader leer ken.
B
en, ʼn gebore Johannesburger, het sy skoolloopbaan in 1991 voltooi
in Benoni. Na skool verwerf hy ook sy BSc Agric graad in 1996
aan die Universiteit van Pretoria met grondkunde, plantproduksie,
plantvoeding, veekunde en veevoeding as hoofvakke.
Ben bring jare se ondervinding saam met hom, waar hy vir 11 jaar in die
landboukunsmisbedryf was, vier jaar in die landbouchemiese bedryf, asook
drie jaar elk in die boerdery- en kalkbedryf.
Jeanine is glad nie onbekend by personeel
en klante nie en is vanaf Mei 2016 as
GIS-tegnikus by Grasland werksaam.
As logistieke koördineerder hanteer sy
die skakeling met vervoerkontrakteurs
en myne en probeer om die beste pryse
vir produsente te beding. Sy is reg vir
hierdie uitdaging en dit pas haar eintlik
soos ‘n handskoen omdat sy baie maklik
met mense kommunikeer, asook ‘n baie
sterk oorredingsvermoë het wat bloot
eenvoudig dinge kan maak werk.
Voor Grasland was Jeanine ‘n GIS-tegnikus by Terratek in Leeudoringstad vir
ses jaar, asook ‘n GIS-tegnikus by Senwes Landboudienste vir nege jaar.
Hy het as landboukundige verteenwoordiger by Kynoch Kunsmis in 1997 begin
en het waardevolle landboukennis en bestuurservaring by maatskappye soos
Karsten Boerderye, Norsk Hydro – Kynoch, Agrizone, Profert Kunsmis, asook
SA Kalk en Gips opgedoen. Hy het verskeie posisies beklee wat hom perfek
voorberei het vir sy rol as groep bemarkingsbestuurder.
Fertasa stempel van goedkeuring –
gesertifiseerde geloofwaardigheid
Fertasa – beskerm die volhoubare
gebruik van kunsmis.
Fertasa en sy lede is verbind tot die bevordering van
volhoubare grondvrugbaarheid en verbeterde plantvoeding.
d e
C o
o f Conduct
ION OF SOU
I AT
Sy plig hier is om eerstens die bemarking van al Grasland se produkte asook
die produkreeks binne die
maatskappy te hanteer, asook
die beeld van Grasland na die
landbousektor te bestuur. Hy
sal hom goed van sy taak kwyt
en beskryf homself as volg: “Ek
is ‘n landbouwetenskaplike wat
leef om rentmeesters in landbou
se potensiaal in geleenthede te
ontsluit en te ontwikkel. Ek help
om potensiaal te ontdek, en om
visie, presisie en prestasie te
verhoog. Dit is wie ek is.”
F E
Com
Graslander
Maart 2017
7
r
pliant C e
t ifi
ed
Fertasa-lede is verbind tot:
• ’n Gedragskode.
• Standaarde deur ’n onafhanklike
nakomingsbestuursliggaam
geouditeer.
• Gehalte produkte.
• Toepaslike wetenskaplikgebaseerde
aanbevelings.
• Voortgesette onderrig en verbetering.
• Die nakoming van wetlike vereistes.
The Fertilizer Association of Southern Africa NPC
Reg. Nr. 1971/000012/08 • VAT Reg. Nr. 4830104164
Tel: +27 (0)12 349 1450, Faks: +27 (0)12 349 1463
E-pos: [email protected], Webtuiste: www.fertasa.co.za