Graslander Uitgawe 4: Lente | Page 6

TEGNIES GRONDSUURHEID OP VERSKILLENDE GRONDDIEPTES RESULTATE EN OPLOSSINGS IN VRYSTAAT EN NOORDWES Dr J.H.Strydom Suid-Afrika het in 2016 een van die droogste seisoene in sy geskiedenis beleef. Die dieptes wat geneem is, was as volg: 12 cm, 18 cm, 24 cm en 30 cm. In sommige gevalle is daar ‘n ekstra vier monsters geneem nl: 36 cm, 42 cm, 48 cm en 54 cm. Na vele toetsings is daar nou gevind dat die nuwe I ripper wel kalk op die oppervlakte bymekaar Elke druppel reën tel dus en baie aandag moet navorser waargeneem het tydens die fisiese besoeke n die lig van bogenoemde het die feit dat ons boere onder uiters moeilike en soms onmoontlike droë toestande graan produseer, weer opnuut in die kollig gekom. gegee word aan die infiltrasietempo van water en maksimale wortelontwikkeling om grondvog so diep as moontlik te benut. kan maak en van bo tot 35 cm plaas. Hierdie diepteplasing is egter verstelbaar na gelang van die diepte van die suurheidslaag. Tekens van beperkte wortelontwikkeling wat die van menige profielgate: Dr Jan Strydom, 0837078170 Gedurende 2015 en 2016 is ‘n omvattende studie deur die Vrystaat en Noordwes gedoen om bogenoemde te ondersoek. Na vele profielgate in meeste grondsoorte en tipe bewerkingsmetodes ondersoek is, het dit geblyk dat daar wel probleme is met beperkte wortelontwikkeling en bewerkingsmetodes. In meeste gevalle het wortels slegs ±30 cm bereik, terwyl gronde se effektiewe worteldiepte veel meer as dit was, in sommige gevalle tot 1.5 meter diep. In 86% van gevalle is ‘n suurheids- laag gevind rondom 30cm. Dit lyk asof somergraangewasse se wortels oor die algemeen nie diep genoeg indring om die dieper grondvog ten volle te benut nie, (Vrystaat en Wes- Transvaal). In menige gevalle draai wortels om of staak groei by ‘n diepte van 30-35 cm. Daar is selfs gevind dat in sommige gevalle dit so vlak as 24 cm voorkom. Dramatiese verskille is ook gevind in die hoeveelheid/massa van wortels, asook die gebrekkige voorkoms van haarwortels. Nagenoeg 300 profielgate en 700 grondmonsters is op strategiese plekke met die hulp van boere op hul beter gronde en plase gemaak. Daar is deeglik ondersoek ingestel na wortelontwikkelling en bepaling van fisiese verdigtingslae. Verder is gebruik gemaak van ‘n apparaat wat vier of agt gate ondermekaar op verskillende dieptes aan die kant van die profielgat maak om chemiese monsters te neem. Die apparaat is ‘n eenheid wat alle monsters presies op dieselfde diepte kan neem. Elke monster is dan appart ontleed met GPS punte by elke punt. 4 Graslander September 2017 Kalkripper wat kalk onder die grond in rip. Ontwerp deur Paul van der Merwe 083 625 7295