Graslander Uitgawe 4: Lente | Page 5

ARTIKEL Werker besig met die ophys van die driepootstoel na voltooiing van profilering en monsterneming. - 1978 Naby-aansig van storting van kalkryke materiaal uit awegaaremmer. - 1978 Driepoot wat gebruik is vir die neerdaal en profilering van gate met herwonne kalkryke material langsaan. Die tipe plantegroei wat verwyder moet word is duidelik sigbaar. - 1978 Kwaliteit op p sy y beste kapasiteit word uitgebrei. • As deel van die 50-jaar vieringe in 2017 word die halfeeu bestaan by die 2017 Nampo Oesdag gevier tydens ʼn spesiale geslote sessie van Nasie in Gesprek. Aanbieder Theo Vorster was die gasheer van ‘n paneel wat Etienne Schoeman (Besturende Direkteur Grasland), Hoof Uitvoerende Beampte van Fertasa (Fertiliser Association of Southern Africa), Dr Pieter Haumann en Martiens du Plessis Bestuurder, Presisie Boerdery, NWK ingesluit het. Uitkyk vir die toekoms • Geografiese uitbreiding van die besigheid sodat Grasland aktiewe bedryfspunte besit oor ‘n breë landbou gebeid, • Effektiwiteite van die bedryfspunte om sodoende ‘n goeie kwaliteit produk teen ‘n billike prys aan te bied, • Besigheidsdiversifikasie om ‘n groter deel van ons klant basis in die industriële sektor te vestig, • Grasland fokus ook op produkkwalteit en produkontwikkeling met die doel om kwaliteit akkreditasies te verwerf en die beste kwaliteit produsent te wees, • Verdere fokus op interne effektiwiteite om dienslewering te verbeter ONS SPESIALISEER IN 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. KUNSMIS EN KALK SAAD – MIELIES EN SOYA FYNSAAD EN SONNEBLOM LANDBOU CHEMIKALIEË LANDBOUKUNDIGE ADVIES GROND KARTERING KWALITEIT ENTSTOWWE KALKSTROOIDIENSTE KONTAK ONS VIR MEER NAVRAE Tel. nr.: (058) 481 4600 | Fax nr.: (058) 481 4603