Graslander Uitgawe 3: Nampo | Seite 2

Boontjies Mielies Koring Lusern Big A Strooikontrakteur spesialiseer reeds 13 jaar in eweredige verspreiding van alle kalk, gips & kunsmis volgens kaarte of konvensioneel. Ons masjiene is selfaangedrewe en toegerus met TOPCON rekenaars en GPS-toerusting met hoë flottasiebande om verdigting teen te werk. Ons bied ‘n diens teen bekostigbare tariewe om u opbrengs te verhoog. Lae dieselverbruik. Masjiene is baie akkuraat en werk op ‘n toleransie van 5%. Laaigrawe word voorsien. Vir ‘n kwotasie kontak Pieter : 084 030 6141 E-pos: [email protected] | www.kalkstrooi.co.za | Werk landswyd.