Graslander Uitgawe 2: Somer | Page 11

Tabel 1 : P-drempelwaarde ( konsentrasie ; mg / kg ) nodig in die grond se boonste 150 mm om 95 % van beplande opbrengs te bereik .
Klei + Slik reeks
%
P-drempelwaardes ( Bray 1 ) in die boonste 150 mm grondlaag nodig vir 95 % relatiewe opbrengs by geassosieerde Klei + Slik-reekse
Konsentrasie P in die 0-150 mm grondlaag mg P kg -1
10-15 36 16-20 32 21-25 28 26-30 26 31-35 24 36-40 23 41-45 22
46-50 21 51-55 21 56-60 20
in Tabel 1 te vergelyk om vas te stel of ’ n betrokke grond se P-waarde goed of swak is . Hierna word ’ n volgende tabel gebruik om vas te stel hoeveel P nodig sal wees om met planttyd te bandplaas vir beplande opbrengste tussen 2 en 12 ton / ha .
Hierdie werk wat deur Chris Schmidt gedoen is , stem ooreen met werk wat deur Dr Mart Farina in Kwazulu-Natal gedoen is . Hierdie ooreenstemming en dus bevestiging , verleen groot gemoedsrus dat die bevindinge waar en betroubaar is . Die nuwe P-riglyn soos in die Fertasa Handlei ding vervat , bestaan uit vier tabelle , waarvan die eerste een ( Tabel 1 ) reeds bespreek is , met ander woorde die P-drempelwaardes vir elke grond . Tabel 2 dui die hoeveelheid P aan wat belangstellendes kan uitstrooi onder sekere omstandighede om grond- P-vlakke te verhoog . Tabel 3 dui hoeveelhede P aan wat vir droëlandtoestande gebandplaas moet word met planttyd , met opbrengsmikpunte tussen 2 en 12 ton / ha . Tabel 4 dui die hoeveelheid P aan wat voor aanplanting toegedien kan word en tydens aanplanting gebandplaas kan word met opbrengsmikpunte tussen 7 en 20 ton / ha . Hierdie riglyn
TEGNIES
In Figuur 3 word die effek in die voorgrond uitgebeeld van ‘ n perseel wat geen N en P ontvang het nie en wat ooreenstem met die effek gesien in Figuur 1 . In die agtergrond word die effek aangetoon waar mielies voldoende N en P ontvang het . Dit illustreer dus die beginsel wat deur die wet van die minimum beskryf word .
behels kwantum treë wat vorentoe geneem is op die gebied van meer effektiewe P-bemesting . Die basics wat in terme van P-bemesting nog altyd soos ’ n
paal bo water staan is , probeer soveel as moontlik P in die band met planttyd neer te sit , eerder as om onnodig uit te strooi .
Produsente en adviseurs kan gerus kopieë van die Nuwe Bemestingshandleiding begin aanskaf . Inligting oor aankope kan vanaf Fertasa se webblad verkry word , of skakel hulle gerus .
Oorsig saamgestel deur Dr Chris Schmidt ( chriss @ sidip . co . za )

JOU VRAG

ONS BESIGHEID

FeedLime voerkalk is ‘ n uitstekende kwaliteit amorfe voerkalk met ‘ n hoë Kalsium-inhoud van 320 g / kg en lae Magnesium-inhoud van 8g / kg .
Jóú greep op die mark
NWK Logistics spesialiseer in die vervoer van landbouprodukte ( losmaat en versak ), asook die vervoer van eetbare olieprodukte , veevoere , grondstowwe , landboukalk en implemente . Verder is NWK Logistics ook betrokke by plaaslaaitransaksies en bedien verskeie roetes in die Noordwes Provinsie , Gauteng , Vrystaat en KwaZulu-Natal . Vervoer word ook onderneem na Botswana . ‘ n Betroubare en mededingende vragvervoerdiens word deurlopend aan klante gelewer en stiptelikheid is vir ons van uiterste belang . Kontak gerus vir Anton Jacobs by + 27 ( 0 ) 82 829 8014 of Corné de Klerk by + 27 ( 0 ) 76 401 2352 of besoek die webwerf vir meer inligting .
Kontak ons gerus vir uiters kompeterende pryse en puik vervoertariewe by 018 464 7820
TEL : + 27 ( 0 ) 18 632 4565 / 1215 SCHOLTZSTRAAT 81 POSBUS 107 LICHTENBURG 2740 SUID-AFRIKA E-POS logistics @ nwk . co . za www . nwk . co . za
NWK Beperk is ‘ n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer ( lisensienr . 44998 ) en ‘ n geregistreerde kredietverskaffer ( registrasienr . 2789 )
Tindrum 16 / 094
� http :// www . grasland . co . za
� 018 464 7820 � admin @ graland . co . za