Flink Oktober 2023 55 | Page 3

Chrisna Nel
UITGAWE 55 | OKTOBER 2023
AFRIKAANS

inhoud

3 Paul Kruger-standbeeld
5 Geroep om ons vryheid te herwin
8 Tydlyn van Paul Kruger
9 Waar ' s oom Paul se ponde nou ?
10 ' n Man met die hart van ' n leeu

11 Rutenburg-toer vier Kruger se erfenis op ons voorblad

Paul Kruger op Kerkplein

13 Liewe oom Paul ...
15 Kan jy nou meer : Kitsfeite oor Paul Kruger
18 Akademia-alumnus
19 Tant Siena , almal se tante
21 Paul Kruger – almal se oom
23 ' n Reis na vrijheid
25 Voorouers en nasate van Paul Kruger
26 Onsekerheid rondom Paul Kruger se geboortedatum
27 Paul Kruger in poësie ...
30 Boekresensies
31 Die Krugergenootskap
33 Kruger-kantoor vir die eerste maal oop vir die publiek

Redakteursbrief

Oom Paul se verjaardag op 10 Oktober word elke jaar feestelik gevier en vanjaar was geen uitsondering nie . Ter herdenking was daar ' n toer na plekke in Rustenburg wat verband hou met oom Paul en ' n nuwe oorspronklike beeldjie van Paul Kruger as klein seuntjie wat ' n leeu geskiet het , is in die Historiese Trekroetetuin by die Voortrekkermonument onthul .
Chrisna Nel
Ons kyk na wie was die vrou agter oom Paul ; tannie Gezina , almal se tante , en herinner ons aan ' n paar gedigte wat spesiaal oor oom Paul geskryf is .
Ons vertel julle meer oor wie die Krugergenootskap is en hoe het hulle oom Paul se verjaardag gevier . En dan natuurlik gooi ons ook ' n blik op wie is oom Paul se voor- en nasate .
Lekker lees !
34 Ons kultuurnetwerke , ons staatmakers Inhoud en advertensies chrisna @ kultuurtuiste . org . za
KLIK HIER OM DIE STORIES TE LEES Die FAK is ' n toekomsgerigte kultuurorganisasie wat ' n tuiste vir die Afrikaanse taal en kultuur bied en ons trotse Afrikanergeskiedenis positief bevorder .
Kontak ons : 012 301 1777 | fak @ fak . org . za | www . fak . org . za
AFRIKAANS
2