flink Junie 2019 | Page 32

Nóg ’n toer? ons het die oplossing ! s a a l p r e i v i R o Udolph Udolpho Rivierplaas is die perfekte wegbreek uit die stad se gejaag. Die plaas, net buite Parys, bied genoeg aktiwiteite om leerders besig te hou sodat juffrou kan terugsit en kyk hoe die son agter die Vaalrivier sak. Kom sing jou gunsteling liedjies om die knetterende kampvuur terwyl die sterre die hemelruim ophelder. Voer die skape, stap kaalvoet op die grondpad en ervaar die outentieke plaaslike gasvryheid. Skoolgroepe kry 20%-afslag Hier is waarna jy kan uitsien! Groot swembad Vlugbalbaan Kampvuurkuiers Laetoubaan Visvang Bundubaan Mini-gholf Ontspanningsaal Tent- en karavaanstaanplek ...en nog meer *Etes is beskikbaar op aanvraag