UITGAWE 4 NOVEMBER 2017
op ons
voorblad
Jaco Jacobs:
Die man met 'n
verstommende
verbeeldingswêreld
in Afrikaans
Redakteursbrief
Novembermaand is vir kinders en studente 'n moeilike tyd, want dit is
eksamentyd. Dit is egter ook 'n lekker uitsientyd na die vakansie wat voorlê
as al die eksamenvraestelle afgehandel is. Vakansietyd is gesinstyd –
soms die enigste kans in die jaar waar gesinne kwaliteit tyd saam met
mekaar kan spandeer. Maak hierdie vakansie gebruik van die geleentheid
en leef voluit saam met jou gesin!
Die FAK het weer eens 'n baie besige maand gehad. Ons was die trotse
kultuurvennoot van die regstreekse Sing in Harmonie op kykNET NOU!;
en ons het toekennings uitgedeel by die Afri-
Duetfees en die jaarlikse Prestige-aand waar ons
kultuurleiers vereer vir die werk wat hulle doen.
Op ons voorblad is die bekende jeug- en
kinderboekskrywer, Jaco Jacobs. Hy het van kleins af
van stories gehou toe hy sy al veel ouer neefs en
niggies met stories vermaak het en wou nog altyd 'n
skrywer geword het.
Tot volgende maand!
Chrisna Nel
inhoud
3
4
5
6
7
Redakteursbrief
So klink ons!
Spiekeries
Taalvyltjie
Jaco Jacobs
10 Vakansietyd is
gesinstyd
12 123 Blok myself
13 Hartsklanke van
die vakansie
14 Churchill en Smuts
15 My man se skelmpie
se skelmpie se vrou
Die nag van legio
16
17
18
19
20
21
22
Chris Lamprecht
Wolwe-dans
1925 band
FAK Prestige-aand
Sing in Harmonie
Afri-Duetfees
Leierskapkonferensie
FAK-Hoofleier-
simposium
Daar kom die
Alibama
Tannie Poppie se
kombuis
CJ Langenhoven
23 Jukskeiwedstryd
Kultuurkalender
'n e-pos
Die FAK is 'n toekomsgerigte kultuurorganisasie wat 'n tuiste vir die Afrikaanse
taal en kultuur bied en ons trotse Afrikanergeskiedenis positief bevorder.
Kontak ons: 012 301 1777 | [email protected] | www.fak.org.za
Inhoud
Advertensies
[email protected][email protected]
Die Afrikaanse TAALSKRIF
3