flink Flink Maart 2020 - Page 24

enbreekweg Udolpho Rivierplaas is op die oewer van die Vaalrivier, net buite Parys (Vrystaat) geleƫ en strek oor 265 hektaar. Jou ideale plaasvakansie begin hier! 10 staanplekke Kragpunte Braaiers Ablusie Visvanggeriewe Dierevriendelik Kontakbesonderhede E-pos: besprekings@fak.org.za Tel: 058 818 1197 Klik skakel vir meer https://udolpho.co.za/