flink Flink April 2020 - Page 22

Hoogtepunte op jou Lapa Uitgewers het ook boeke spesiaal geskep om gedurende die inperking te help. Fiksie: www.lapa.co.za/eboeke/fiksie Niefiksie: www.lapa.co.za/eboeke/niefiksie Kinder- en tienerboeke: www.lapa.co.za/eboeke/kinder- entienerboeke Inspirasie vir isolasie: Bant saam met Armand Armand Aucamp www.amazon.com/dp/B086QYB7ST www.lapa.co.za/eboeke/inspirasie-vir- isolasie-bant-saam-met-armand-eboek Jy hoef nie vet te word in isolasie nie. Leer om gesond te kook, Armand wys jou hoe met 14 heerlike resepte. Wat meer is, die e-boek is bekostigbaar. Dit kos slegs R49,00 as jy dit deur ons toep koop; of ongeveer US$3,00 op Kindle. geen afleiding of geruis van buite nie; net jy en jou gesin by die huis. Covid- 19 het die wêreld tot stilstand geruk en ons almal gedwing om na binne te keer. Nog nooit was daar 'n beter tyd vir hekel nie! Geniet dié 14 patrone, 'n keur uit ons terapeutiese boek Hekel en word heel, en vind weer sin en betekenis in die huislike en alledaagse. Dit kos slegs R49,00 as jy dit deur ons toep koop; of ongeveer US$3,00 op Kindle. Trooskos www.amazon.com/dp/B086S6JYWH www.lapa.co.za/eboeke/isolasie- inspirasie-trooskos-eboek Kook soos jou ma en jou ouma gekook het! Geen meer wegneemetes of Uber Eats nie, geen meer mikrogolfdis wat jy vinnig ná werk kan oppik nie. Nou is dit net jy, jou volgepakte spens en jou gesin se honger oë ... Hier is 14 smullekker trooskos- resepte wat jou en jou gesin van Covid-19 en inperking sal laat vergeet. Ons voorouers het hierdie resepte gemaak in tye van oorlog, swaarkry en depressie om almal se gemoed te lig. Doen dieselfde en koester jouself en jou gesin deur elke dag een van dié heerlike troosdisse op te tower. Die 14 resepte is 'n keur uit die gewilde boek Clover Onthoukos (LAPA, 2018). 14 Hekelpatrone vir 14 dae Nadia de Kock & Hilda Steyn www.amazon.com/dp/B086RNFRJN www.https://lapa.co.za/eboeke/ inspirasie-vir-isolasie-14-hekelpatrone- vir-14-dae-eboek kultuurkalender FLINK RAAI AAN DAT JY JOU GUNSTELING- KUNSTENAAR/S SE SOSIALEMEDIABLADSYE MOET DOPHOU OM TE SIEN WAARMEE HULLE HULSELF BESIG HOU TYDENS DIE KORONA-INPERKING. KLIK HIER Die komediant Schalk Bezuidenhout deel daaglikse insetsels - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Die aktrise Liandie du Randt hou op 16 April 'n praatjie, #NoOneCanBeatYouAtBeingYou vanuit haar sitkamer. Klik en koop jou kaartjie Sy het ook 'n kortfilm, Kwarantyn, gemaak. - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Die sanger Jakkie Louw hou daagliks 'n poppekas, Felias en Pokkel - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Die aktrise Cindy Swanepoel het vir haar 'n alter-ego, Carmen in isolation, geskep. Klik om na episodes te kyk - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Die akteur Gérard Rudolf lees elke dag 'n gedig op sy Instagram-blad voor. WEENS DIE NASIONALE VERPLIGTE INPERKING IS BAIE KUNSTENAARS SE OPTREDES EN KONSERTE VIR EERS NA MEI EN LATER UITGESTEL. HOU ASB. STEEDS COMPUTICKET EN DIE TEATERS SELF SE SOSIALEMEDIABLADSYE DOP OM TELEURSTELLING TE VERMY. Geen partytjies om by te woon nie, geen afsprake om na te kom nie, 3 Mei Penguin Random House Laai hierdie heerlike Afrikaanse e-boeke by Penguin Random House SA hier af: bit.ly/3dYR35n • Grensgeval deur Marita van der Vyver • Bloedsteen deur Irna van Zyl • Noorman deur SD Fourie • Zola deur Johan Jack Smith • In 'n land sonder voëls deur Harry Kalmer • Karaktermoord deur Carina Diedericks-Hugo • Net mooi fine deur Lanie van Reenen • Geen engel nie deur André Krüger 22 AFRIKAANS Jan Tuisbly se w iele pap? Sit 'n huppel in jou stap! Spoegwolf See @Atterbury-teater - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - 7-9 Mei Schalk Bezuidenhout @Atterbury-teater - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - 14 Mei Nataniël in konsert NG-kerksaal, Knysna - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - 21 Mei Andriëtte Hartsland @Blou hond, Casa Toscana - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - 29 Mei Chris Chameleon in Kat & Wolf saam met Daniella Deysel @Blou hond, Casa Toscana