flink Flink April 2020 - Page 2

www.genealogielessenaar.com Onthou jy nog die familieboom wat in jou oupa en ouma se huis gehang het? Wou jy nog altyd jou eie familieboom gehad het met jóú gesin se besonderhede? Die FAK-Genealogielessenaar wil graag vir jou gesin ’n gratis familieboom-plakkaat stuur waarop jy jou eie gesinsinligting kan voltooi en so ’n nalatenskap kan laat. Klik op die onderstaande skakel, voltooi jou inligting en ons sal jou kontak vir meer inligting. KLIK HIER