Flink April 2024 57 | Page 3

Chrisna Nel
UITGAWE 57 | APRIL 2024
AFRIKAANS

op ons voorblad inhoud

4 Op die voorblad : SJ du Toit 10 Afrikanerverklaring 12 Jou kultuur het ' n tuiste 13 Skerper as ' n duisend woorde 16 Die Genootskap van Regte Afrikaners 18 Oordenking : Omgee 20 Wie , wat , waar , wanneer 22 Kultuurtuiste : Voortrekkermonument 24 Pioniers van woorde en die Woord 26 FAK se Skoleprojekte 28 Erfenisbewaring in die 21ste eeu 30 Die boublokke vir Afrikaans vandag

SJ du Toit

Die Genootskap van Regte Afrikaners
32 Kultuurtuiste : Die FAK 34 Kanadese TikTokker laat Afrikaans lewe in die buiteland
37 Resensie : Hoërskool Gruwels 38 “ Hier staan ons ”: Die storie van Sarel
Cilliers
40 Kultuurtuiste : Bloedrivier 42 Voortrekkerkommando ' s kompeteer vir beste melktertresep
44 Weenen – Die verhaal van hoop te midde van smart
47 Interessanthede in die Afrikaanse Taalmuseum
50 Patrys Hulle 52 Nuwe Afrikaanse vrystellings 54 Kultuurtuiste : Die Erfenisstigting 56 GRA-monument in Oos-Londen 58 Kultuurtuiste : Udolpho 59 Alta waag hand aan pen vir taal , kultuur en erfenis

Redakteursbrief

As deel van die opbou tot Afrikaans 100 in 2025 gaan ons in hierdie uitgawe kyk na die Genootskap van Regte Afrikaners . Wie was hulle ? Waarvoor het hulle gestaan ? Hoekom is hulle nog vir vandag belangrik ?
Ons gee meer inligting oor die FAK se vlagskip-skoolprojekte , die Afrikaans-Ekspo vir graad 1 tot 25 jaar en die Geskiedenisolimpiade vir graad 6 tot 12 . Die FAK is nou betrokke by Erfenisbewaring , maar ons moet onsself afvra : Hoe lyk die stand van erfenisbewaring in die 21ste eeu ?
Een van Viva-Uitgewers se nuutste publikasies , Hoërskool Gruwel deur Liesl Janse van Rensburg , kom onder die loep en ons gee vir julle ' n paar nuwe musieksnitte om te gaan luister .
Skop uit jou skoene , sit agteroor en geniet die nuutste flink !
Chrisna Nel
60 Van waar Gehasi 64 Kultuurnetwerke 67 FAK Jeug : Wees die Vonk
KLIK HIER OM DIE STORIES TE LEES
Die FAK is ' n toekomsgerigte kultuurorganisasie wat ' n tuiste vir die Afrikaanse taal en kultuur bied en ons trotse Afrikanergeskiedenis positief bevorder .
Kontak ons : 012 301 1777 | fak @ fak . org . za | www . fak . org . za chrisna @ kultuurtuiste . org . za AFRIKAANS
3