Why do women wear panties ? Because it ’ s the law . The Health and Safety at Work Act of 1974 states …. “ All manholes must be covered when not in use ”.
Dis die laatie se eerste dag op skool ... en sy ma skrik toe hy al 10 uur by die huis kom .. Sy vra hom toe : “ en nou ”? Hy se toe : “ nee , die juffrou en die hoof het gaan braai ”. “ Braai !! Wat mean jy .” Hy se toe : “ die hoof het die juffrou oor die interkom geroep en gese : “ juffrou kom na my kantoor en bring jou rooster saam ” ... Toe loop ek maarwant ek weet hoe lank vat a braai !!
.
Moffie kom by ou wat tattoo ’ s doen en se hy wil ‘ n tattoo van a Rolls Royce op sy tollie laat doen . Ou wat tottoo ’ s doen vra vir moffie : “ Dink jy nie dis beterom ‘ n Land Rover op tollie te tattoo nie ? “ Waarom ‘ n Land Rover ? Wil die moffie weet . Se die tattoo artist , “ want ‘ n Land Rover sit nie maklik in die kak vas nie
Ouma sit en huil by die busstop , iemand loop verby en vra : “ hukom huil tannie ” Ai , ek is 80 en my man 28 , dis sex ini oggend , sex ini middag en sex ini aand ”... “ Jinne tannie , kan mens daaroor hul ?” “ Dis juis waarom ek huil boetman , ek ’ t my fokken adres vegeet !!