Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 6

4 DIE AGRI HANDBOEK VIR SUID-AFRIKA INHOUD Inleiding Landbou in Afrika Suid-Afrika en die landbou Georganiseerde landbou Die belangrikheid van landelike ontwikkeling Landbou in die provinsies Arbeid en die landbou Die stedelike vraag 8 17 21 24 30 43 45 Bemarking en finansiële dienste Agri-ondernemings 49 Bemarking 56 Finansieringsdienste vir ontwikkeling 62 68 Handel in veselstowwe Infrastruktuur en landboulogistiek – kyk onder “Nasionale kwessies” Intellektueelgoedereregte (IGR) 69 Kommoditeitehandel 71 Koöperasies 79 Landbouskoue en -byeenkomste 83 85 Risikobestuur en versekering Uitvoer 90 Varsproduktemarkte 96 Veilings – lewende hawe 100 103 Verskaffers van finansiële dienste Voorsieningskettingbestuur 112 Hulpbronne en Goeie Landboupraktyk Afvalbestuur 114 Bewaringsgebiede en Boerdery 118 Biodiversiteit en ekosisteemdienste 120 Biologiese boerdery 128 Brande 130 Grondsoorte 133 LandCare 137 Natuurlike bouwerk 138 Organiese boerdery 138 Permakultuur 145 Uitheemse indringerspesies (UIS) 150 Veld 154 Vleilande 159 Voëls en boerdery 164 Water – kyk onder “Nasionale kwessies” Weer en klimaat 166 Wetgewing rakende die omgewing 170 Wild op plase 175 Insette Algemene plaas toerusting 180 Bande 183 Bemesting 184 Besproeiing 196 Bewaringslandbou Biobestryding Boorgate en windpompe Brandstowwe en smeermiddels Dieregesondheid Dieretrekkrag: die gebruik van diere se krag Erdwurms en vermikompos Graanberging en -hantering Hernubare energie Kompos en organiese kunsmis Implemente Oesbeskerming Omheining Pompe en opwekkers Die oes van reënwater Sade en saailinge Sleepwaens Spesialiteitskunsmis Strukture en boumateriaal Trekkers, stropers, baal- en persmasjiene Veevoere Verpakking Voedingsbesproeiing Voertuiginstandhouding en -onderdele Vragmotors en swaar voertuie Vurkkrane Waterberging 4x4s en ander voertuie 203 207 209 211 215 222 224 226 234 240 242 243 250 252 255 257 263 264 267 268 274 278 280 281 282 283 283 285 Nasionale kwessies Aardverwarming en klimaatsverandering Biosekuriteit Energie Grondhervorming Infrastruktuur en landboulogistiek Die jeug Menslike nedersettings MIV en VIGS Ondersteuning aan opkomende boere Persone met gestremdhede Swart ekonomiese bemagtiging (SEB) Veiligheid en sekuriteit Voedselsekerheid Vroue Water Werkskepping 286 292 296 301 305 311 314 316 320 330 332 336 339 344 347 356 Landbou-onderwys, -opleiding & beroepe Beroepe en indiensneming in landbou Landbou-onderwys en -opleiding 361 373 Vrywaring: Ons het probeer om die inligting so akuraat as moontlik te maak. Vir die nuutste inligting kan u die webtuistes besoek en/of die toepaslike belanghebbendes in die relevante hoofstukke kontak. Ons dra geen verantwoordelikheid vir enige navolge of aksies wat kan plaasvind a.g.v. inligting in hierdie eksemplaar.